Even if you cannot make it to the gathering of the intercessors. You can take a short time with your family to pray together with us for these topics. God has shown himself so faithful in answering our prayers.
1. Genesing en herstel van die volgende persone.
1. Hellen v Deventer se pa infeksie in bene en herstel na operasie
2. Piet Steenberg dr regte diagnose maak en herstel van liggaam
3. Tannie Margaret herstel na operasie
4. Helen se pa Ben bloeddruk en herstel na operasie.
2. Finansiële voorsiening:
• Bouprojek- wysheid en finansiële voorsiening.
3. Bid vir finansiële voorsiening en deurbrake vir families.
4. Besigheidsmense:
1. ASSC ministry & Publications- Andries & Christiane van Heerden
2. Agrilim- JJ & Elna Prinsloo
3. Big 5 Security- Fanie & Renthea Geyer
4. Blink Soldaaitjies Kindergarden- Jaques & Helen van Deventer
5. Stefan Brits Abbatoir
6. Blocking & Ballons- Riaan & Karin Oostheysen
7. Delco Vision – Dane & Bonita Rooi
5. Spesiale Gebedsversoeke:
1. Kinders besig met eksamens
2. Kinders vir beskerming
3. Wysheid in finansiële besteding
4. Huwelikke
6. Kerk Aktiwitwite:
• Jeug
• Sondag Dienste
• Selle
7. Bid vir beskerming en die voorsiening van die Here oor gesinne.